Select Page

Kontak inligting

Unit14 Oewerpark
Rokewood Rd
Die Boord
Stellenbosch
Wes-Kaap
Telefoon nr : 078 049 2677 en 021 832 5529

Kontak inligting

Unit14 Oewerpark
Rokewood Rd
Die Boord
Stellenbosch
Wes-Kaap
Telefoon nr : 078 049 2677 en 021 832 5529

SA Centre for Mental Health

SA Centre for Mental Health is ‘n groep privaat praktyk met ervare kliniese sielkundiges, en is geleë in Die Boord, Stellenbosch. Die praktyk bied sielkundige dienste vir kinders, adolessente en volwassenes in ‘n professionele omgewing, asook aanlyn (virtuele) konsultasies in sekere gevalle. Afsprake is gedurende weeksdae beskikbaar.

As kliniese sielkundiges ervaar ons dat die meeste van ons klïente probleme ervaar met depressie-, angs- of emosionele trauma verwante toestande. Interpersoonlike probleme met vriende, kollegas en/of familielede kom ook gereeld onder ons klïente voor. Ons bied egter ook die volgende spesialis dienste:

  • Assessering en behandeling van toestande verwant aan Neurodiversiteit (Outisme Spektrum)
  • Forensiese sielkundige (Medico-Legal) assessering en getuienis
  • Verhouding/Egpaar Terapie
  • Behandeling vir Verslawing (buite pasïente)

Kliniese Sielkundiges

Slide
Louis Awerbuck
Johannes Schickerling

is 'n kliniese sielkundige in privaat praktyk sedert 1995. Hy spesialiseer in psigoterapie met volwassenes en verhoudingsmaats, sowel as met sielkundige assessering, regsmediese getuienis en sport sielkunde. Louis het ook met verskeie individuele atlete op ‘n provinsiale, nasionale en Olimpiese vlak gewerk met die oog op die verbetering van prestasie. By geleentheid tree Louis as konsultant op vir korporatiewe maatskappye in die areas van leierskapsontwikkeling, die bestuur van verandering, en interpersoonlike vaardighede.

is ‘n kliniese sielkundige betrokke by pisgoterapie met kinders, adolessente en volwassenes. Hy spesialiseer in die die assessering en behandeling van toestande verwant aan neurodiversiteit (outisme spektrum). Verder het Johannes uitgebreide en internasionale ervaring in die behandeling van verslawing. Sedert 2009 is Johannes se privaat praktyk gefokus op psigoterapie met kinders en gebruik hy veral spelterapie om die leefwêreld van die kind te verstaan en verandering in gedrag te bereik.

Kliniese Sielkundiges

Louis Awerbuck

is as kliniese sielkundige in privaat praktyk sedert 1995. Hy spesialiseer in psigoterapie met volwassenes en verhoudingsmaats, sowel as met sielkundige assessering, regsmediese getuienis en sport sielkunde. Louis het ook met verskeie individuele atlete op ‘n provinsiale, nasionale en Olimpiese vlak gewerk met die oog op die verbetering van prestasie. By geleentheid tree Louis as konsultant op vir korporatiewe maatskappye in die areas van leierskapsontwikkeling, die bestuur van verandering, en interpersoonlike vaardighede.

Johannes Schickerling

is ‘n kliniese sielkundige betrokke by pisgoterapie met kinders, adolessente en volwassenes. Hy spesialiseer in die die assessering en behandeling van toestande verwant aan neurodiversiteit (outisme spektrum). Verder het Johannes uitgebreide en internasionale ervaring in die behandeling van verslawing. Sedert 2009 is Johannes se privaat praktyk gefokus op psigoterapie met kinders en gebruik hy veral spelterapie om die leefwêreld van die kind te verstaan en verandering in gedrag te bereik.

Verskeie Onderwerpe

Algemene Angs - wat beteken die diagnose?
PlayPlay
previous arrow
next arrow
Algemene Angs - wat beteken die diagnose?
Algemene Angs - wat beteken die diagnose?
Nagmerries - wat ouers moet weet.
Nagmerries - wat ouers moet weet.
Verandering - is dit vir jou maklik of moeilik?
Verandering - is dit vir jou maklik of moeilik?
Dobbel-verslawing
Dobbel-verslawing
Agorafobie (ruimtevrees) - hoe dit mense se lewens kan oorneem.
Agorafobie (ruimtevrees) - hoe dit mense se lewens kan oorneem.
Is jou kind okay? - hoe ouers kan seker maak.
Is jou kind okay? - hoe ouers kan seker maak.
Bedrieër-sindroom (Imposter Syndrome)
Bedrieër-sindroom (Imposter Syndrome)
Frustrasie Toleransie - wat OUERS moet weet
Frustrasie Toleransie - wat OUERS moet weet
previous arrow
next arrow
Slide 1
Interessante Leesstof

February 26, 2021 by Louis Awerbuck

Obsessive-Compulsive behaviour increases as a result of COVID-19

During a pandemic people struggling with OCD symptoms can worsen considerably. Individuals who obsessed with cleanliness and hygiene before the onset of COVID-19 will especially be affected. They are likely to obsess more about the risk of contamination and would be inclined to increase their frequency of compulsive cleaning or scrubbing.

Januarie 15, 2021 deur Louis Awerbuck

Veranderinge in die konteks van Covid

Tydens Maart 2020 het die meeste mense gedink dat die effek van COVID-19 teen Augustus 2020 verby sou wees. Toe dit blyk om nie die geval te wees nie, was die hoop en vertroue darem daar dat 2021 verligting sou bring. Dit is egter nou duidelik dat die pandemie die manier hoe ons na die wêreld om ons kyk, onherroeplik verander het. Die mensdom sal nooit weer op dieselfde manier dink aan rituele soos om mekaar ‘n handdruk te gee nie.

November 12, 2020 by Louis Awerbuck

Understanding Anxiety in the time of COVID-19

The sudden occurrence of a pandemic like COVID-19 is a harsh reminder that we actually are not in control of our environment and that unexpected things can happen at any moment. The fact that we are not really in control is a fact that does not sit easy with humans, as it provokes excessive anxiety about what might happen.

previous arrowprevious arrow
next arrownext arrow

Interessante Leesstof

Slide 1

September 30, 2021 deur Louis Awerbuck

Die COVID-19 pandemie se invloed op sielkundige trauma

Daar het ’n kollektiewe apokaliptiese bries oor die mensdom kom hang sedert Maart 2020. Die virale pandemie het ’n voor die hand liggende en kwantifiseerbare traumatiese impak op die samelewing in sy geheel veroorsaak. Mense word siek. Geliefdes word aan die dood afgestaan. Miljoene ekstroverte se lewensenergie word maand vir maand gedreineer weens die gebrek aan interaksie.

previous arrowprevious arrow
next arrownext arrow

Kontak Ons

021 832 5529/
078 049 2677

Kontak Ons

021 832 5529/
078 049 2677